Tuisblad

Welcome!

Welcome to the AntWoord ministry. Please click here for more information

Welkom!

Welkom by die webblad van die AntWoord bediening. Ons is 'n eg Suid-Afrikaanse apologetiek-bediening. Ons spesialiseer in die beantwoording van opregte vrae oor die Christelike geloof, hetsy dit van 'n soekende of skeptiese aard sou wees.

 

Prof. William Lane Craig in South Africa!

Find out more...

 

REPLIEK deur Phillip Scheepers

Bybelse antwoorde op...

The Da Vinci Code

The God Delusion

The Golden Compass

Besoek gerus http://www.repliek.org vir meer inligting.

 

 Ordering audio/DVD recordings of the
Faith and Reason Conference's 2008 and 2009
can be done here.

AntWoord stuur periodiek 'n nuusbrief uit met terugvoer, vooruitskouing, gebedsversoeke en interessante artikels. Indien jy nie alreeds die nuusbrief ontvang nie en graag wil, stuur 'n epos na antwoorde@yahoo.com met die woord, nuusbrief, in die onderwerp-gleuf. Kontak ons gerus ook met enige vrae, kommentaar en/of kritiek. Ons sal graag van jou wil hoor.

Het jy iets om te sê? Wil jy graag kommentaar lewer? Doen dit gerus hier!